Guest Reviews
Fanie & Lorna - 10 June 2023
Heerlik gebly, alles prima. Jan is 'n topklas gasheer. Baie dankie.
Lianie May & Barry - Jhb - 10 Junie 2023
Great, great plek! Ons kom weer! Dankie vir jou gasvryheid en vriendelikheid. Alle seen vir julle. Liefde
Rob & Tamara, Australia - 3 June 2023
Wonderful stay! Felt very welcome and comfortable.
Hennie & Leonie Badenhorst - 29 - 31 May 2023
A happy welcoming stay. Nothing compares.
Petro Barnes - Jhb - 21 May 2023
Finominaal! Baie dankie vir die warm hospitality! Beautiful blyplek en amazing ontbyt.
Sara & Dolan - Graaff Reinet - 10 May 2023
A lovely, extremely comfortable stay. Thank you for your warmth and kindness. We are well rested!
Francois, JHB - 09 Mei 2023
Great Gastehuis. Absoluut fantasties. Ontvangs was puik. Dankie, sal beslis weer 'n draai maak en weer kom.
Cheryl, Warren, Pennsylvania USA - 5 May 2023
Lovely!
Francois & Moira, Malgas - 5 Mei 2023
Fantasties en sien jou weer. x
Gerhard Visagie, JHB - 26 April 2023
Beste gastehuis in Kaapstad. Lekker kos, lekker slaap en goeie fasiliteite vir opleiding. Baie dankie.
Share This Page