Guest Reviews

Nick van Wyk, Mosselbaai

Baie dankie vir die gasvryheid en vriendelikheid. Sal beslis weer kom. 

15 Mei 2022

Marika & Nika

Baie dankie vir al julle vriendelikheid. Dit het so tuis gevoel hier en het so lekker ontspan en gerus. Ons kom beslis weer hier kuier en sien baie uit vir die volgende besoek. Dankie vir 'n lekker tyd!

2 Mei 2022

Gerrie van Wyk, Pretoria

Karen, baie dankie vir jou vriendelikheid, gasvryheid, die netjiese en smaakvolle opset. Seenwense. Alles van die beste vir 'n puik gastehuis. Sien DV weer.

29- 30 April 2022

Johan & Melani vd Westhuizen, Knysna

Thank you for a lovely stay! Great hosts, great breakfast. Will definitely recommend to friends.

April 2022

Dean, Roy & Austin, UK

Thank you for being such good hosts! We really enjoyed our stay. Looking forward to recommending you to friends. All the best.

April 2022

Curro Midrand Halfway Gardens - 30 March to 02 April 2022

Absolutely fantastic. Our U13 hockey boys team had a fabulous time here with you guys. All the rooms were super clean and extremely comfortable. Karen & team, thank you so much for looking after us so well. We definitely plan to visit again.

Curro Midrand

Norman & Karin Foster - Graafwater Maart 2022

Baie dankie vir 'n wonderlike 2 nagte. Ons kom weer!

Ons het een aand by Dark Chocolate Superior Guest House oorgebly. Sal dit 100% aanbeveel.

Ek en my verloofde was in die omgewing vir 'n troue en het besluit om by Dark Chocolate Superior Guest House oor te bly. Karen het ons ontvang en dadelik laat tuis voel. Daar is heerlike koffie, skoon en gemaklike kamers, kombuis en sitkamer en die lekkerste ontbyt wat ek in 'n baie lang tyd geëet het. Ons sien baie uit na ons volgende besoek.

Mache W

08 January 2022

We, the Stafford family was honoured to stay at Dark Chocolate guesthouse. Wow wow, what a fantastic and pleasant stay it was. The service I got from the manager and staff was unbelievable. Will return with my family very soon. Thank you

Andrew Stafford

December 2021

Fantastic stay. Jan is one of the most amazing hosts. Myself and my family will be back.

Yusha Barnes

December 2021