Guest Reviews

Puik diens en heerlike kos! Uitstekende geriewe. Absoluut lekker.

Leroy Bester

August 2021

Baie dankie vir 'n baie lekker verblyf.

Ingrid & Cedric

July 2021

Superduper! Thanks Jan and Karen.

Tanya Zandee

July 2021

Was baie lekker. Sal weer kom bly.

Linette van der Merwe

June 2021

Dankie ons het lekker gebly.

Melt & Elvira van Schoor

June 2021

Dankie vir 'n vriendelike gasvryheid!!

Gerrie en Vanessa Scheepers

Junie 2021

Lovely host. Felt like home. Will return.

Ingrid Sapire

May 2021

Dankie vir 'n heerlike kuier.

Rudi Olivier

Mei 2021

Baie dankie vir goeie akkommodasie, baie goeie diens, heerlike kos. Wonderlike mense. Gaan so voort! Ons waardeer alles wat julle vir ons gedoen het.

Arlene & JP Piekman

May 2021

Baie dankie vir 'n fantastiese tyd. Gastehuis pragtig. Ontbyt uitstekend. Sal aanbeveel. Kom Julie weer kuier.

Louis en Selma, Centurian

April 2021