Guest Reviews

Yvonne Ferreira & Herma Pyper - Johannesburg, 20 Desember 2025

Vreeslik baie dankie vir julle gasvryheid en die heerlike akkommodasie! Ons kom beslis weer. Geseende Kersfees en Voorspoedige Nuwe Jaar.

Klipwerk Orkes - 19 Desember 2025

Baie dankie vir julle gasvryheid. Hierdie gastehuis is absoluut pragtig! Ons wens julle 'n Geseende Kersfees en 'n Voorspoedige 2006 toe! Beste Wense Klipwerk Orkes

Upasna Hamberger - 04 December 2025

Karen, thank you for your incredible hospitality. Room was clean and comfortable. Will definitely be back.

Charl Vermeulen - 4 December 2025

Lovely stay, clean and welcoming.

Philip van den Berg, KLS Consulting - 20 November 2025

Thank you for a very nice place to stay over.

Laurika & George, Tekkie Town 14 - 17 Nov 2025

Thank you for a nice stay.

Mmapula Thambo, Woolworths - 12 Nov 2025

Excellent service, food, rooms so comfortable. Karen is a great host. Felt like home.

Rudi Kleingeld - 07 Nov 2025

Julle is absolutely amazing. BREAKFAST MADE WITH LOVE!

Conita & Shaun - 30 Sept - 02 Oct 2025

Had a lovely stay! Thank you.

Juanita & Robert - 22 Sept - 26 Sept 2025

Baie dankie vir julle ongelooflike gasvryheid. Jully is fantasties! Ons kan nie wag om al ons JHB mense te bring om by julle te kom kuier nie. Beste Gastehuis!