Guest Reviews

Glen Ward - 21 - 25 November 2024

Thank you so much for an awesome stay. I wish it was for longer. I will definitely see you again. Very clean and the hospitality and food was amazing.

Dolan & Sara - 15 November 2024

Thank you for a restful sleep! We had a great stay.

Raubicon - 13 - 15 November 2024

Baie dankie vir die fantastiese diens en die wonderlike gasvryheid. 

Die BsB Werkswinkel gangers was totaal bederf deur Dark Chocolate se Span en die heerlike ververssings en middag etes. 10/10.

Raubicon sal beslis in die toekoms weer van jul geriewwe gebruik maak.

Nogmaals dankie vir al die hulp.

Bester Bruilof - 11 - 13 Oktober 2024

Karen...Duisende Dankies!!!  Jul ws BAIE goed vir ons. Dankie vir die heerlike ontbyt en al jul moeite. Namens al 14 van ons en Ernst en Lin Bester. xx

Daniel de Kock, Swellendam - 06 -10 Oktober 2024

Beste gastehuis ooi. Sal defnitief weer hier kom oorbly. Baie vriendelik en gasvry. Baie dankie julle.

Lynn & Dean - 30 Sept 2024

Awesome stay! Thank you all, will most definitely be back.

P Wolvaardt, P van den Berg & D Markham (KLS Engineering, Pretoria) - 19 Sept 2024

Baie dankie vir die puik diens en baie vriendelike hulp en lekker kos.

Julle is puik!

Danny Botha - 14 Sept 2024

Thank you for an absolutely enjoyable stay. We will definitely recommend.

Michelle - 13 - 14 September 2024

Quick in and out solo stay for a 40th. It was lovely! Thank you Nick for the fun chats.

Neville & Elsabe, Knysna - 30 Aug to 01 Sept 2024

Thank you Dark Chocolate for a lovely stay.