Guest Reviews

Jannie & Nerina du Plessis, MP - 26 Januarie 2024

Baie dankie vir puik diens en gasvryheid. Dis 'n lieflike plek, seenwense vorentoe!!

Vukile Hlabangana, Jhb - 24 January 2024

Thank you so much. Last minute dot com booking.  Exactly what I needed.

Simone Deacon, Jhb - 21 - 25 January 2024

Just arrived and loving it already.

Laurie Ackermann, Jhb - 20 January 2024

Just Lovely. What a gem of a place. Thank you.

Pieter Kleingeld, Lichtenburg - 14 Januarie 2024

Awesome plek met baie gasvryheid. Dankie

Mbuso Dlamini, Swaziland - 14 January 2024

Thank you for hosting us, you are so professional with good work. The place is clean and people are kind. We enjoyed our stay with you.

William & Charmain Robbie, Jhb - 07 - 09 Jan 2024

Baie dankie vir 'n heerlike verblyf! So bly ons kon hier bly. Lekker ontbyt, rustige nagrus met rustige omgewing. Dankie vir die ekstra myl wat julle gaan. Sien julle dalk hopelik weer. Groetnis

Schalk Mouton, Jhb - 27 Des - 09 Jan 2024

Weereens heerlik gekuier en gebly! Tot 'n volgende keer. Baie dankie!

Augusta Roberts, Jhb 5 - 7 January 2024

Wat 'n lieflike plek - lieflike mense ook! Baie dankie vir 'n wonderlike verblyf - al my hoe verwagtinge oorskry. Ek het so tuis gevoel. Sal julle oral aanbeveel!

Sanjay Harry - 21 Dec - 02 Jan 2024

Thank you for an awesome stay!