Guest Reviews
Pieter & Charleen Viljoen, Pretoria - 11 - 14 Aug 2023
Baie dankie vir 'n heerlike bederf naweek. Ons het baie lekker gekuier. Julle is 'n uitstekende gasheer en vrou.
Hilmar En Elsa, Jhb - 11 - 13 Aug 2023
Wow, wat 'n heerlike ondervinding. Dit was wow.
Joseph & Helen Cloete, Port Nolloth - 4 - 7 Augustus 2023
Dankie vir julle gasvryheid. Dit was fantasties om 'n paar aande in die gastehuis te kon bly. Rustige area. Ons sal beslis terugkom.
Appel - 2 - 4 Augustus 2023
Baie dankie vir hierdie stunning verblyf en ontbyte.
Barenburg, Durbanville - 24 - 26 Julie 2023
Dankie vir nog 'n lekker jaar se verblyf en gasvryheid. Julle is tops!!
Christopher Bezuidenhout - Knysa, 5 Augustus 2023
Baie dankie vir 'n besonderse en pragtige gastehuis. 5-ster gehalte beslis!
Adele Visser, Gauteng - 23 July 2023
Thank you for a pleasant stay. God Bless!
Natie & Elmarie Gerber, KZN - 9 - 15 Julie 2023
Baie dankie Karen en Ryno vir julle gasvryheid. Dit voel of ons by ons eie huis is. Dit was wonderlik om julle te ontmoet. Liefde x
Lynette Pollock, Jhb - 10 - 14 July 2023
Thank you Karen and Team for the hospitality, warmth and care during my stay. Stay Blessed!
Malcolm Lee, Jhb - 2 - 6 July 2023
Very comfortable and excellent hospitality. Thank you.
Share This Page