Guest Reviews

Andre, Melanie, Dino & Christopher - 23 September 2022

Die gasvryheid voel mens aan al by die ingang, waarby Jan sy gesindheid van vriendskap betoon weet ons toe dat dit 'n lekker plek is. En nou se ons totsiens. Baie dankie. Lekker man lekker.

Adam - America 30 July to 06 Aug 2022

Karen, your smile, warmth, hospitality, and service have been absolutely incredible. Thank you so much for everything.

You made all of us feel so completely welcome, and you are an amazing guesthouse owner. 

All the best!

Swanepoel gesin - 5 - 8 Augustus 2022

Wat 'n besonderse plek! Die perfekte plek om 'n bietjie te rus en ontspan. Werklik pragtig en 'n heerlike ontbyt. Baie baie dankie en sien weer.

Du Plessis - 31 Julie 2022

Het lekker hier gebly, kom weer! x

Breakfis was heerlik.

NWU Crop Science Dept - 19 - 23 July 2022

Thanks for the lovely stay!! To Karen, the chef and housekeeping staff, we appreciate the nourishment, care and concern. 

Barenburg - 16 - 19 Julie 2022

Puik! Baie Dankie.

Pieter & Amanda Stapelberg - Bloemfontein

Voortreflik en lekker gebly.

6 - 10 Julie 2022

Jakes & Malice - Junie 2022

Ons het 'n nice tyd gehad. Als was perfek. Dankie 

Cara Naicker, Midrand

Enjoyed my stay ALOT! Friendly staff and beautiful place to stay. Will definitely be coming back. Thank you!

14 - 20 May 2022

Kitty & Willem du Toit, Clanwilliam

Nie genoeg woorde om te beskryf hoe ongelooklik mooi, lekker en gasvry ons aand by julle was nie. Baie, baie dankie.

Mei 2022